Robert Ryan

Robert Ryan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1909-11-11)11 November 1909
Sterfte 11 Julie 1973 (op 63)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Ryan (11 November 1909 – 11 Julie 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Billy Budd (1962), The Dirty Dozen (1967), The Wild Bunch (1969), en The Iceman Cometh (1973).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search